Komedie
My Boetie se Sussie se Ou
Met Phillru van Achterbergh en Botha Enslin, asook Marissa Claasen, Danielle Britz, Stefan Lötter, Nikita Meyer en Botha Enslin as Dêda
Bespreek kaartjies
Komedie
Met Phillru van Achterbergh en Botha Enslin, asook Marissa Claasen, Danielle Britz, Stefan Lötter, Nikita Meyer en Botha Enslin as Dêda
Teater
Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Nico Loubser, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Teater
Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Botha Enslin, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Komedie
Teater
Komedie
Musiek
Met Bobby van Jaarsveld, Cheree, Danie Niehaus, Joseph Clark, Germandt Geldenhuys, Granville Michaels, Leah, Magdaleen Minnaar, Mari Bosman, Ruhan du Toit, Stephanie Baartman, Veramarie Willemse, Wynand Strydom
Ander
Neem deel aan ons Tombola-kompetisie en staan 'n kans om 'n kajuit vir twee persone ter waarde van ongeveer R25,000.00 te wen op die Oppiwater Kunstefees vanaf 14 tot 19 Februarie 2027 (van Durban na Mosambiek en terug) aanboord die mooie MSC Armonia!
Fees
Die dertiende Oppiwater Kunstefees word van 14 tot 19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonia aangebied. Met meer as 30 top Afrikaanse teaterproduksies op ons kunsskippie.
Teater
Met Ana van Achterbergh, Etienne du Plessis, Henco J, Botha Enslin, Nikita Meyer, Ulrich Slabbert en Zanje Bodenstein
Lidmaatskap
Behoort aan die klub wat u eerste in die ry sit vir die beste Afrikaanse teater — u bespaar heelwat op kaartjies, kry van die beste sitplekke, en u kaartjies kom outomaties na u toe.
U bespaar heelwat op teaterkaartjies — 12+ vertonings elke jaar.
U ontvang van die beste sitplekke, plus 'n sjerrie of wyntjie gratis in die foyer.
U kaartjies kom outomaties na u toe, lank voor die tyd — geen besprekings nodig nie.
Bied jy 'n vertoning, fees of geleentheid aan? Verkoop jou kaartjies veilig en eenvoudig deur LTickets — ons platform, jou gehoor.
Jou kaartjies kom per e-pos, met 'n skakel na jou QR-kaartjies wat altyd aanlyn beskikbaar is. Teken in om al jou besprekings te sien, of laat ons dit weer na jou e-pos stuur.