WEN ‘N KAJUIT VIR DIE OPPIWATER KUNSTEFEES

R250.00

WEN ‘N KAJUIT VIR DIE OPPIWATER KUNSTEFEES

vir

‘n kaartjie van slegs R250 per kaartjie

Aanboord die MSC Orchestra
11-15 April 2022

Help die Suid-Afrikaanse kunste voorbestaan!
Koop nou vir jou ‘n kaartjie of tien teen slegs R250 per kaartjie en staan ‘n kans om jou Oppiwater Fees-kajuit heeltemal gratis en verniet te wen.  Geen beperkings op die hoeveelheid kaartjies jy koop nie.
Sluitingsdatum vir die kompetisie is op 26 Maart 2023 en die trekking sal op 27 Maart 2023 geskied.  Wenners sal telefonies in kennis gestel word en die beslissing van die Organiseerders is finaal.  Geen kommunikasie sal met enige deelnemer gevoer word.  Wenners moet self in Kaapstad kom.  Die prys behels ‘n binnekajuit vir twee persone met alle etes ingesluit.
Bepalings en voorwaardes geld!

Category: